Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here stuur toe daardie oggend ’n pes oor Israel wat tot op die bestemde tyd geduur het. Oor die hele land, van Dan in die noorde tot Berseba in die suide, het 70 000 mense gesterf.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:15 in konteks