Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Dawid die engel sien wat die mense tref, sê hy vir die Here: “Ek is die een wat gesondig het. Dis ek wat oortree het. Maar hierdie arme mense is onskuldig. Wat het hulle gedoen? Laat u hand eerder teen my en my familie wees!”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:17 in konteks