Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vrou gaan toe na die inwoners met haar wyse raad. Hulle het Seba seun van Bikri se kop afgekap en dit oor die muur na Joab toe gegooi. Toe het hy op die ramshoring laat blaas en die soldate het uitmekaargegaan, elkeen na sy huis toe. Joab het teruggegaan na die koning in Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:22 in konteks