Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 20:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al wat ek soek, is ’n man met die naam Seba seun van Bikri uit die Efraimsberge. Hy het in opstand gekom teen koning Dawid. As julle hom aan ons uitlewer, sal ons die stad in vrede laat.”“Dis goed so,” antwoord die vrou. “Let op! Ons sal sy kop vir julle oor die muur gooi.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 20

Kyk 2 Samuel 20:21 in konteks