Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters het hulle aangewese plekke ingeneem, en so ook die Leviete wat gesing het: “Sy goedheid duur vir altyd!” Hulle het die sang begelei met musikale instrumente wat Dawid gemaak het om die Here te prys. Regoor die Leviete het die priesters trompette geblaas terwyl die hele Israel toegekyk het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:6 in konteks