Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Salomo die sentrale deel van die buitenste voorhof voor die Here se tempel gewy sodat hulle brandoffers en die vet van die maaltydoffer daar kon offer. Op die bronsaltaar wat hy gebou het, was daar nie plek vir die brandoffers, graanoffers en offervet nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:7 in konteks