Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Salomo tien goue kandelare gegiet volgens die voorskrifte wat reeds gegee is, en dit in die tempel gesit. Vyf van hulle is teen die suidelike muur neergesit, en vyf teen die noordelike muur.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:7 in konteks