Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook tien waskomme gemaak waarin die offergereedskap gewas kon word, vyf was aan die suidekant en vyf aan die noordekant. Die priesters het hulleself in die waterbak gewas.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:6 in konteks