Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal nie die beloofde onheil oor hierdie stad en sy inwoners stuur voor jy gesterf het en in vrede begrawe is nie. Jy sal nie die rampe sien wat Ek oor hierdie plek gaan bring nie.’” Hulle het hierdie boodskap aan die koning gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:28 in konteks