Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy was spyt en het jou verootmoedig deur jou klere te skeur en het in berou voor My gehuil toe jy die woorde oor hierdie plek en sy inwoners gehoor het. Ek het jou gebed verhoor, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:27 in konteks