Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ongeveer hierdie tyd het Hiskia dodelik siek geword. Hy het tot die Here gebid, en God het hom gesond gemaak en ’n wonderteken gegee.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:24 in konteks