Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie mense het vir die Here in Jerusalem offers gebring en ook waardevolle geskenke vir koning Hiskia. Van toe af het sy aansien onder die omliggende volke toegeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:23 in konteks