Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op bevel van die koning is boodskappers deur die hele Israel en Juda gestuur met briewe van die koning en sy amptenare wat soos volg gelui het:Kinders van Israel, kom terug na die Here die God van Abraham, Isak en Israel sodat Hy weer sal terugkom na die oorblyfsel wat ontsnap het uit die hand van die Assiriese konings.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:6 in konteks