Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie soos julle voorouers en bloedverwante maak nie. Hulle het die Here die God van hulle voorouers verlaat sodat Hy van hulle ’n voorwerp van afgryse gemaak het, soos julle self kan sien.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:7 in konteks