Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle stuur toe ’n aankondiging deur die hele Israel, van Berseba in die suide tot Dan in die noorde. Hulle het elkeen uitgenooi om na Jerusalem te kom om die Paasfees van die Here die God van Israel te vier. Die volk het dit nie meer in groot getalle gevier soos destyds voorgeskryf was nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:5 in konteks