Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was te min priesters om al die brandoffers voor te berei sodat hulle bloedverwante, die Leviete, hulle moes help totdat alles afgehandel en meer priesters gewy was. Die Leviete was meer nougeset met hulle toewyding as die priesters.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:34 in konteks