Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Hiskia aangekondig: “Julle is nou aan die Here gewy. Bring nou julle offers en dankoffers na die tempel van die Here.” Die gemeente het hulle offers en dankoffers gebring en elkeen wat in sy hart so gevoel het, het vrywillig ook nog brandoffers gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:31 in konteks