Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Hiskia en die amptenare het die Leviete beveel om die Here te prys met die psalms van Dawid en Asaf die siener. Hulle het met vreugde lofliedere gesing, neergebuig en aanbid.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:30 in konteks