Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele gemeente het die Here aanbid terwyl die sangers gesing en die trompette weerklink het. Dit het voortgeduur totdat die brandoffers klaar was.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:28 in konteks