Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Hiskia beveel dat die brandoffer op die altaar gesit moet word. Terwyl die brandoffer aangebied is, het die lofliedere tot eer van die Here begin. Hulle is begelei met die trompette en ander instrumente van Dawid, koning van Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:27 in konteks