Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Hiskia het die Leviete by die tempel van die Here opgestel met simbale, harpe en liere. Hy het al die voorskrifte gehoorsaam wat die Here aan koning Dawid deur Gad, die koning se siener, en die profeet Natan gegee het, want dit was ’n opdrag wat van die Here self deur sy profete gekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:25 in konteks