Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het die priesters die bokke as ’n sonde-offer geslag en hulle bloed op die altaar gesprinkel as teken van berou vir die sondes van die hele Israel. Die koning het uitdruklik beveel dat die brandoffer en sonde-offer namens die hele Israel moes wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:24 in konteks