Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ussia het ’n leër gehad van ervare krygsmanne wat in afdelings uitgetrek het. Hulle getalle is bepaal deur Jeïel, die sekretaris van die leër en sy assistent Maäseja. Hulle was onder die leiding van Gananja, een van die koning se offisiere.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:11 in konteks