Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook torings in die woestyn opgerig en baie putte gegrawe, want hy het baie vee in die Laeveld van Juda en die vlaktes gehad. Hy was ook lief vir die grond. Daarom het hy baie mense gehad wat sy plase en wingerde op die plato en in die vrugbare valleie versorg het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:10 in konteks