Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jojada het die toesig oor die huis van die Here weer aan die Levitiese priesters toevertrou, volgens die voorskrifte van Dawid. Hulle moes ook brandoffers vir die Here bring soos voorgeskryf deur Moses, met gejuig en sang soos Dawid bepaal het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:18 in konteks