Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die mense het na die Baältempel toe gegaan en dit afgebreek. Hulle het die altare vernietig en die afgodsbeelde verpletter. Hulle het ook Mattan, die priester van Baäl, voor die altare doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:17 in konteks