Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onder invloed van hulle raad het koning Ahasia ’n verdrag met koning Joram, seun van Agab van Israel, gesluit. Hulle het uitgetrek teen koning Gasael van Aram in Ramot-Gilead, maar die Arameërs het Joram in die geveg gewond.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:5 in konteks