Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here, net soos die koningshuis van Agab gedoen het. Na die dood van sy pa het Agab se familie sy raadgewers geword. Hulle het hom tot ondergang gelei.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:4 in konteks