Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joram het na Jisreël teruggegaan om van die wonde te herstel wat hy opgedoen het in die geveg teen Gasael, die koning van Aram, te Rama. Koning Ahasia van Juda het ook na Jisreël gegaan om hom te besoek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:6 in konteks