Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hy die leiers van die volk geraadpleeg het, het die koning sangers aangestel om voor die leër uit te stap. Hulle het tot eer van die Here gesing en Hom geprys vir sy heerlike heiligheid:“Loof die Here,want sy troue liefde duur vir altyd.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:21 in konteks