Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vroeg die volgende môre het die leër van Juda uitgetrek na die woestyn van Tekoa. Op pad sê Josafat: “Luister na my, almal van Juda en Jerusalem! Glo in die Here julle God, en julle sal vas staan. Glo in sy profete, en julle sal suksesvol wees.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:20 in konteks