Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jehu seun van Josafat en kleinseun van Nimsi het saamgesweer teen koning Joram. Joram was saam met die hele leër van Israel by Ramot in Gilead, besig om Israel teen koning Gasael van Aram te verdedig.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:14 in konteks