Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Joram het na Jisreël toe teruggegaan om te herstel van die wonde wat hy opgedoen het in die geveg teen Gasael van Aram. Jehu sê vir die manskappe by hom: “As julle met my saamstem, sorg dan dat niemand wegkom uit die stad om dit in Jisreël te vertel nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:15 in konteks