Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Is dit so?” vra die koning vir haar. Sy het hom toe alles vertel. Daarop beveel hy een van sy amptenare om haar behulpsaam te wees en sê: “Jy moet sorg dat sy alles terugkry wat aan haar behoort, ook die waarde van enige oes wat gedurende haar afwesigheid ingesamel is.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:6 in konteks