Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n keer het Elisa na Damaskus, die hoofstad van Aram, gegaan. Op dié tydstip was koning Ben-Hadad, die koning van Aram, siek. Iemand het vir die koning vertel dat die man van God daar aangekom het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:7 in konteks