Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gehasi was besig om die koning te vertel van die seun wat Elisa weer laat lewe het. Op daardie oomblik het die ma van die seun ingekom om haar versoek oor haar huis en haar grond aan die koning te stel.“My heer!” roep Gehasi uit. “Dis die vrou, en dis haar seun, die een wat Elisa weer laat lewe het!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:5 in konteks