Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ahasia het aangesluit by koning Joram van Israel, die seun van Agab, wat besig was om oorlog te maak teen koning Gasael van Aram by Ramot in Gilead. Die Arameërs het koning Joram in die geveg gewond.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:28 in konteks