Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het teruggegaan na Jisreël toe om te herstel van sy wonde wat die Arameërs hom in Ramot toegedien het. Dit het gebeur tydens die oorlog met Gasael, koning van Aram. Koning Ahasia van Juda het Joram, die seun van Agab, daar in Jisreël besoek omdat hy siek was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:29 in konteks