Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ahasia het die slegte voorbeeld van koning Agab se familie gevolg. Hy het gedoen wat verkeerd was vir die Here omdat hy in die familie van Agab ingetrou het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:27 in konteks