Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ahasia was 22 jaar oud toe hy koning geword het en hy het een jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Atalia, ’n kleindogter van koning Omri van Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:26 in konteks