Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ahasia, seun van Joram, het koning geword in die twaalfde jaar van koning Joram van Israel. Koning Joram was die seun van Agab.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:25 in konteks