Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna sê hulle vir mekaar: “Wat ons doen, is nie reg nie. Dit is ’n dag van wonderlike nuus en ons sê niemand daarvan nie! As ons wag tot dit lig word, sal ’n onheil ons tref. Kom ons gaan en vertel dit by die paleis van die koning.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:9 in konteks