Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle gaan toe na die stad, roep na die poortwagters en vertel hulle wat gebeur het: “Toe ons by die Arameërs se kamp kom, ontdek ons daar was nie ’n mens te sien of te hoor nie. Daar was net perde en donkies wat vasgemaak was en die tente het almal nog net so daar gestaan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:10 in konteks