Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hierdie melaatses by die kant van die kamp aankom, het hulle by ’n tent ingegaan. Hulle het geëet en gedrink. Hulle het ook silwer, goud en klere daar gekry en dit gaan wegsteek. Hulle het ook by ’n ander tent ingegaan, goed gevat en dit begrawe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:8 in konteks