Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nee, alles is reg,” antwoord Gehasi. “My meester het my gestuur om vir u te sê twee jong profete het so pas uit die Efraimsberge aangekom. Hy sou graag 34 kilogram silwer en twee stelle klere wou hê om vir hulle te gee.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:22 in konteks