Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gehasi het hom toe agternagesit.Toe Naäman sien hoe hy agter hom aan hardloop, klim hy af van sy wa en gaan om hom te ontmoet. “Is daar iets verkeerd?” vra Naäman.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:21 in konteks