Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sekerlik, maar vat 68 kilogram silwer,” sê Naäman. Hy het by hom daarop aangedring om die 68 kilogram silwer en twee stelle klere te neem. Dit het hy in twee sakke gepak en saam met die twee stelle klere aan twee van sy dienaars gegee om dit voor Gehasi uit te dra.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:23 in konteks