Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

sê Gehasi, die dienaar van Elisa die man van God, vir homself: “My heer moes nie toegelaat het dat hierdie Arameër Naäman weggaan sonder om ’n geskenk te aanvaar uit alles wat hy saamgebring het nie. So seker as die Here leef, ek sal hom agternasit en iets by hom kry.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:20 in konteks