Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is die Abana en Parpar van Damaskus nie beter riviere as al die riviere van Israel saam nie? Hoekom kan ek my nie in een van hulle gaan was en so gesond word nie?” Naäman het toe omgedraai en in woede weggegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:12 in konteks