Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar sy amptenare het probeer om hom te oortuig en gesê: “Meneer, as die profeet gesê het dat u een of ander moeilike ding moes doen, sou u dit nie gedoen het nie? Hoeveel te meer nou dat hy sê: ‘Gaan en was jou en jy sal gesond word’?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:13 in konteks